Laai die Optimi-toepassing af om toegang te kry tot jou e-boeke. Jou e-boeke behoort binne twee (2) werksdae na ontvangs van jou verwelkomings-e-pos op die Optimi-toepassing beskikbaar te wees. Kyk asb. in jou gemorspos of kontak ons as jy nie hierdie e-pos ontvang het nie.