You will receive an email containing a link to our online onboarding course. This course contains several videos that explain key concepts about how the Impaq Online School works, what we offer, and how you can set your learner up for success this year. Each video in the course also has a short quiz to be completed – please keep an eye on your email for more information.
Afrikaanse weergawe:
Jy sal 'n e-pos ontvang met 'n skakel na ons aanlyn inligtingskursus. Hierdie kursus bevat verskeie video's wat sleutelkonsepte verduidelik oor hoe die Impaq Aanlyn Skool werk, wat ons aanbied, en hoe jy jou leerder vir sukses kan voorberei hierdie jaar. Elke video in die kursus het ook 'n kort vasvra wat voltooi moet word - hou asseblief jou e-posse dop vir meer inligting.