Neem kennis dat graad 10 CAT-leerders vanaf 2026 die derde uitgawe van die Study Opportunities-handboek sal gebruik. Die tweede uitgawe sal dus nie meer in gebruik wees nie.
Please note that from 2026, Grade 10 CAT learners will be using the Third Edition of the Study Opportunities textbook. The Second Edition will no longer be in use.