If you have opted for monthly instalments via debit order, you will be asked to accept a
DebiCheck mandate. Depending on your bank, there are several ways in which you can accept the mandate, including:
- Via your banking app/cellphone banking or internet banking
- At your bank’s ATM
- By visiting your bank’s nearest branch
Afrikaanse weergawe:
Indien jy gekies het om maandelikse paaiemente via debietorder te maak, sal jy gevra word om 'n DebiCheck-mandaat te aanvaar. Afhangende van jou bank is daar verskeie maniere waarop jy die mandaat kan aanvaar:
- Via jou banktoepassing/selfoonbankdienste of internetbankdienste
- By jou bank se OTM
- Deur om jou bank se naaste tak te besoek